ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
MELBOURNE REBELS
Die Stormers se hoop op ‘n plek in die uitspeelronde van die Superrugby-toernooi blyk daarmee heen te wees na die Rebels hulle geklop het.
Bryce Hegarty moet die Melbourne Rebels se krisis op losskakel oplos ná hy in die beginspan teen die Stormers ingesluit is.
Kurtley Beale is by ‘n private kliniek ingeboek en het onbepaalde verlof by die Melbourne Rebeles geneem om persoonlike kwessies te hanteer.
Kurtley Beale oefen weer saam met die Rebels, nadat hy 'n maand lange skorsing uitgedien het vir 'n alkoholverwante voorval in Suid-Afrika.
Die Melbourne Rebels het so byna vir 'n opskudding gesorg in hul wedstryd teen die sewemalige Super-kampioene die Crusaders in Christchurch.
Die senter Robbie Fruean is weggelaat uit die Crusaders-span wat teen die Melbourne Rebels in Christchurch uitdraf.
Die Rebels-afrigter Damien Hill moet aan die einde van die seisoen, wanneer sy kontrak verstryk, heraansoek doen vir sy pos.
Demetri Catrakilis sal op losskakel uitdraf vir die Kings se Superrugbywedstryd teen die Rebels in Melbourne.
Die Wallaby Kurtley Beale gaan ‘n maand van sy span se Superrugby-veldtog misloop ná hy sy hand gebreek het, het die Rebels gesê.
Die veelsydige Wallaby James O'Connor sal die naweek by Gareth Delve die leisels van die Rebels oorneem wanneer hulle die Waratahs pak.
Die Melbourne Rebels het twee veranderings gemaak vir die span se Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.
James Hilgendorf sal vir die Melbourne Rebels in die losskakel-posisie uitdraf in die Super-rugbystryd teen die Lions in Johannesburg.
Die Lions het vier veranderings gemaak vir hul voorlaaste Super-rugbywedstryd van die seisoen teen die Melbourne Rebels in Johannesburg.
Die Wallabies se veelsydige agterspeler Kurtley Beale sal die Melbourne Rebels se laaste twee Super-rugbywedstryde weens 'n besering misloop.
Die Queensland Reds het vier drieë gedruk in hul Super-rugbyoorwinning oor die Rebels op AAMI-park in Melbourne.
Volgende >
Bladsy
1 van
4