ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
NEWS OF THE WORLD
Die Britse polisie het ‘n polisiebeampte en twee joernaliste van die koerant The Sun in hegtenis geneem oor beweerde omkoopgeld.
Die premier se gewese kommunikasiehoof en ses ander mense het in 'n Londense hof verskyn weens aanklagte van meeluistering.
Die Britse polisie het nóg 'n verdagte, 'n 26-jarige man, in hegtenis geneem in verband met die Britse meeluisterskandaal.
Die premier David Cameron verskyn voor die Leveson-ondersoekkommissie en gaan dalk oor sy verhouding met News International ondervra word.
Rebekah Brooks, voormalige redakteur van News of the World, het in die hof verskyn weens aanklagte wat verband hou met die meeluisterskandaal.
Die Britse minister van finansies, George Osborne, en die voormalige premier Gordon Brown sal voor die Leveson-ondersoekkommissie getuig.
Die voormalige redakteur van News of the World, Andy Coulson, word aangehou oor aantygings van meineed, het Sky News berig.
Rebekah Brooks en haar man, Charlie, word van dwarsboming van die gereg aangekla vir hul aandeel in die Britse meeluisterskandaal.
Premier David Cameron was onder politici wat simpatieke boodskappe aan Rebekah Brooks gestuur het toe sy gedwing was om te bedank.
A British parliamentary report says Rupert Murdoch has showed "willful blindness" over phone hacking at his News of the World tabloid and is not fit to run a major company.
Rupert Murdoch's uncompromising appearance at an inquiry into phone hacking may come back to haunt him when politicians give their verdict on the News of the World scandal.
Rupert Murdoch sal meer antwoorde moet gee oor sy verhouding met prominente politici wanneer hy weer voor die Leveson-kommissie verskyn.
Die mediabaas Rupert Murdoch het aan die Leveson-ondersoekkommissie gesê hy het "nog nooit 'n premier enigiets gevra nie".
Rupert Murdoch sal na verwagting inligting oor sy vergaderings met senior politici aan die Leveson-ondersoekkommissie bekendmaak.
James Murdoch hou vol hy het nie geweet dat die meeluisterskandaal verder as 'n verslaggewer van News of the World gegaan het nie.
Volgende >
Bladsy
1 van
4