Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET PETROLPRYS

Petrolprys-verligting vir motoriste

Die prys van alle grade petrol sal volgende week daal, terwyl diesel ook goedkoper sal wees, het die departement van energie aangekondig.
Sien 21 menings

Verligting in sig vir motoriste

Die laer oliepryse en ’n stewiger rand kan help om volgende maand groter verligting met petrolpryse te gee as wat vroeër verwag is.
Sien 23 menings

Verbruikers gemaan oor moeilike tye

Brandstofpryse het 'n rekordvlak bereik en ontleders waarsku Suid-Afrikaners om hulself te staal vir moeilike tye.
Sien 57 menings

Petrolskok wag op Gautengers

’n Nuwe brandstofskok wag op sommige Gautengse motoriste wanneer die heffing op 95-oktaan­petrol na verwagting later vanjaar verhoog gaan word.
Sien 42 menings

Leë motorsitplekke mors geld

Motoriste sal hul vervoeropsies drasties moet heroorweeg in die lig van die huidige petrolprys wat ’n rekordvlak bereik het.
Sien 53 menings

Boere kan nie byhou

'n Rits onlangse prysstygings kan die landbousektor lamlê en voedselsekuriteit in die land negatief raak, het 'n landbou-unie gewaarsku.
Sien 50 menings

Petrolprys skiet die hoogte in

Vuisvoos motoriste wat steeds sukkel om verlede maand se petrolprysstyging te absorbeer, sal van volgende week af nóg meer vir petrol opdok.
Sien 92 menings

Begroting: Nóú hoes jy vir petrol

Terwyl motoriste hulle reeds staal vir 'n skerp verhoging in die brandstofprys, moet hulle nou gereed maak vir nóg 'n skok.
Sien 60 menings

Petrolprys kan wéér skerp styg

Die departement van minerale en energie sal na verwagting volgende week 'n petrolprysverhoging van minstens 75c per liter aankondig.
Sien 23 menings

Nóg petrolprysstygings verwag

Buiten die onlangse styging in die brandstofprys, kan motoriste die volgende paar maande nóg brandstofprysstygings verwag.
Sien 27 menings

Petrolprys styg skerp

Motoriste sal vanaf volgende week hul gordels stywer moet trek wanneer die prys van alle grade petrol skerp styg.
Sien 27 menings

Petrolstyging kan verbruikers verder wurg

Ekonome waarsku dat verbruikers se besteebare inkomste verder onder druk geplaas gaan word wanneer die petrolprys volgende maand styg.
Sien 20 menings

Nóg verligting in 2013 by petrolpompe verwag

Ekonome sê motoriste kan weens die sterk rand en laer olieprys nóg petrolprysverlagings in die nuwe jaar te wagte wees.
Sien 9 menings

Motoriste kry goeie nuus vir Nuwejaar

Die handelsprys van petrol sal tussen 13 en 15 sent per liter daal, het die departement van energie aangekondig.
Sien 13 menings

Petrolprys daal effens

Die prys van petrol en diesel sal volgende maand effens daal, het die departement van minerale en energie onthul.
Sien 28 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)