Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET PLANTE

Wetenskaplikes deel 'goeie nuus' oor biodiversiteit

Vrese dat die meeste van die dier- en plantspesies op aarde gaan uitsterf voordat hulle nog deur die wetenskap ontdek is, is “oordrewe”.
Sien 1 menings

Selfoonprogram help jou om beter vir plante te sorg

Verlepte huisplante kan binnekort beter versorg word te danke aan ‘n sensor wat eienaars laat weet wanneer die plante water moet kry.

Skaars plant straks nié bedreig

'n Ontwikkeling in die noorde van Bloemfontein sal nié ’n skaars karoïede vetplantspesie se uitwissing tot gevolg hê nie.

Algekol in Antarktiese Oseaan vanuit ruimte sigbaar

Sneeu wat in die Antarktiese Oseaan gewaai het, het algegroei só gestimuleer dat 'n groot algekol vanuit die ruimte gesien kan word.

Twee dae in lugdigte kamer met nét plante vir suurstof

‘n Britse geoloog het ingestem om 48 uur in ‘n lugdigte kamer te spandeer, met slegs plante wat die nodige suurstof sal verskaf.
Sien 1 menings

SA spog met hoogste boom in die wêreld

Suid-Afrika spog met ’n nuwe kampioen: die hoogste boom in Afrika én die hoogste aangeplante boom ter wêreld, sover bekend.
Sien 4 menings

90% van spesies ‘moet nog ontdek word’

Die mens het sowat 7.8 miljoen dierespesies en 298 000 plantspesies op aarde wat nog ontdek moet word, het ‘n nuwe Kanadese studie bevind.
Sien 2 menings

Beleid vir planttelers goedgekeur

Volgens 'n nuwe beleid kan telers van nuwe plantkultivars hulle intellektuele skeppings beskerm teen onwettige uitbuiting.

Slinkse orgidee kul vlieë

‘n Uiters skaars pantoffel-orgidee slaan uit en maak die reuk van ‘n infeksie na om vlieë te kul om met bestuiwing te help.

Pasop vir kougoed, waarsku kenners

Mense wat ‘kougoed’ gebruik, moet dit liefs nie oordoen nie, het navorsers van die Universiteit van Stellenbosch gewaarsku.
Sien 1 menings

Plante ruik b(l)omme

Bomaanvallers sal binnekort nie net wye draai om polisie en hul honde moet loop nie, maar ook die plante op lughawens.
Sien 2 menings

Teen-vetsugmiddel van plant in sig

Die Wetenskaplike Nywerheids- en Navorsingsraad het 'n ooreenkoms onderteken om 'n teen-vetsugmiddel van 'n plant te ontwikkel.

‘Nuwe’ orgidee dalk ontdek

’n Nuwe orgideespesie is vermoedelik onlangs in Limpopo ontdek. Kenners meen die geheimsinnige orgidee is dalk ’n heel nuwe spesie.

Nou't vuvuzela sy eie blom

Die kroonblare van 'n nuutgevonde blom het die Instituut vir Biodiversiteit so aan die vuvuzela herinner dat die plant na dié raasinstrument vernoem is.
Sien 9 menings

Wêreld se kleinste lelie gered

‘n Wetenskaplike wat vir die Kew Gardens in Londen werk, het dit reggekry om die kleinste waterlelie in die wêreld van uitsterwing te red.
Volgende > Bladsy 1 van 2
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)