ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
SANRAL
Die Kaapse stadsraad wil ’n dringende interdik kry om planne vir die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojek in die Wes-Kaap te stuit.
Sanral kan nie aanspreeklik gehou word vir ’n koedoe wat uit gras langs die pad gespring en ernstige beserings aan ’n motoris veroorsaak het nie.
The DA is demanding that a referendum be conducted in Gauteng to offer voters a choice on whether they accept or reject the e-toll system.
The Opposition to Urban Tolling Alliance has welcomed a ruling granting it leave to appeal against a previous judgment approving e-tolls on Gauteng's freeways.
A section of the Sanral Act has been misinterpreted during the ruling to allow electronic tolling to proceed, says the Opposition to Urban Tolling Alliance.
Die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa) sal binnekort ‘n aansoek inhandig om appèl aan te teken teen 'n uitspraak oor die e-tolstelsel.
Pretoria se hooggeregshof het pas beslis dat die omstrede e-tolstelsel in Gauteng wel sal voortgaan, ondanks pogings om dit te ontspoor.
Outa het gesê daar was geen beduidende of formele vordering ná ‘n vergadering met die regering om die e-tolstelsel te bespreek nie.
Die redes wat die hooggeregshof in Pretoria gegee is vir ‘n tussentydse interdik teen die e-tolstelsel, is vaag en onduidelik.
‘n Nuwe studie oor die publiek se houding teen die e-tolstelsel, toon dat slegs 14% van Gauteng se bestuurders hul e-tolskyfie gekoop het.
Nazir Alli, uitvoerende hoof van Sanral, sal bly waar hy is, het adj.pres. Kgalema Motlanthe op ‘n mediakonferensie gesê.
AfriForum het in 'n verklaring gesê hy is besig om voorbereidings te tref om die e-tolstelsel se "straftarief" in die hof te beveg.
Finance Minister Pravin Gordhan has made an unusual appeal to the Constitutional Court in a bid to set aside the high court order halting e-tolling.
Talle partye, insluitende die regering, het ‘n grondwethof-appèl teen ‘n interdik wat die e-tolstelsel tydelik gestaak het, ingedien, het Outa gesê.
The ANC will consider any suggestions on how the Gauteng e-tolls saga can be resolved in a way that the country can still meet its debt obligations.
Volgende >
Bladsy
1 van
4