Nuus24

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET SLIMFONE

Samsung stel kleiner S4 bekend

Die tegnologie-reus Samsung het ‘n kleiner weergawe van sy gewilde Galaxy S4-slimfoon, die Galaxy S4 Mini, bekendgestel.

Motorola wil weer slimfoonmark takel

Motorola beplan 'n terugkeer tot die selfoonmark met 'n slimfoon wat in die VSA vervaardig sal word, het dié maatskappy se hoof onthul.

Galaxy S4 aangewys as top-slimfoon

'n Invloedryke Amerikaanse publikasie het Samsung se Galaxy S4 aangewys as die beste slimfoon wat tans beskikbaar is.

BBM nou op Android, iPhone beskikbaar

BlackBerry het aangekondig dat hy sy BlackBerry Messenger-diens (BBM) ook op ander bedryfstelsels, soos Android en iOS, beskikbaar sal stel.

Ouers hoes behoorlik vir kinders se slimfoon-kopies

Kinders wat sonder hulle ouers se medewete toepassings op hulle selfone en tabletrekenaars koop, kos gesinne 'n aardige bedrag.

Totsiens bankkaart, hallo slimfoon

Van die grootste Britse selfoonnetwerke werk tans aan 'n stelsel wat mense sal toelaat om met hulle slimfone vir goedere te betaal.

Vraag na Galaxy S4 oorweldig Samsung

Samsung se nuwe Galaxy S4 is só gewild dat dié maatskappy sukkel om by te hou met die verskaffing daarvan.
Sien 6 menings

Meer kykers kies nou tabletrekenaars, slimfone

Al hoe meer mense gebruik deesdae toestelle soos selfone en tabletrekenaars om na televisiereekse en rolprente te kyk.
Sien 3 menings

Slimfoonvervaardiger kry groot knou

Die vervaardiger HTC het ‘n rekord-lae kwartaallikse wins aangekondig en moes boonop die bekendstelling van sy nuwe slimfoon uitstel.

Slimfoon-uitvoere uit China styg skerp

China se slimfoon-uitvoere sal teen 2017 na verwagting tot sowat 460 miljoen toestelle styg, het 'n navorsingsfirma gesê.
Sien 1 menings

Slimfoon moet raaisel oor ruimte oplos

'n Span navorsers het 'n slimfoon op 'n satelliet na die ruimte gestuur in 'n poging om uit te vind of klank werklik nie in die ruimte trek nie.
Sien 8 menings

Nuwe Samsung-slimfoon binnekort bekendgestel

Die opvolger vir Samsung se gewilde Galaxy SIII-slimfoon sal volgende maand bekend gestel word, het die maatskappy aangekondig.

LG wil koning wees in slimfoonmark

LG, die wêreld se vyfde grootste selfoonvervaardiger, het gesê hy het planne om vanjaar tot 40 miljoen van sy slimfone te verkoop.

Nuwe BlackBerry binnekort in SA

Nuwe BlackBerry 10-toestelle sal glo nie té lank na die wêreldwye bekendstelling in Suid-Afrika beskibaar wees nie, het bronne gesê.
Sien 9 menings

Intel teiken slimfoonmark

Die mikroskyfie-vervaardiger Intel het gesê hy wil in die toekoms heelwat meer fokus op die slimfoonmark en ander mobiele toestelle.
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)