ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
TOLPAAIE
'n Protesaksie teen die tolstelsel by die Swartruggens-tolhek op die N4 is vir eers uitgestel, het Cosatu gesê.
Die regering sal hierdie week met verskillende belangegroepe vergader vir samesprekings oor die Gautengse Snelwegverbeteringsprojek.
Noordwes se LUR vir openbare werke, paaie en vervoer, Raymond Elisha, het sy kommer oor hoë toltariewe op die Swartruggens-pad uitgespreek.
Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) het gesê hy verwelkom die feit dat die e-tolstelsel nou ondersoek word deur 'n taakspan topministers.
Sanral was op Werkersdag steeds grafstil oor die hofuitspraak wat die Gautengse e-tolstelsel tot stilstand gedwing het.
Die volgende stap in die regstryd teen die e-tolstelsel sal wees om 'n volledige rekord saam te stel van presies hoe op dié projek besluit is.
Cosatu en die DA het die besluit om 'n dringende interdik teen die inwerkingstelling van die e-tolstelsel toe te staan, verwelkom.
Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die e-tolstelsel se implementering is toegestaan.
Gautengers sal na verwagting binnekort weet of die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie wel volgende maand in werking gestel gaan word.
'n Interdik teen die e-tolstelsel kan omstrede besonderhede oor Sanral oopkrap, het die Opposition to Urban Tolling Alliance gesê.
Cosatu is gereed om vandeesweek met sy massa-protesoptrede te begin teen die omstrede e-tolstelsel wat oor 'n week in werking tree.
Die Nasionale Padagentskap, Sanral, het opnuut bevestig dat die Gautengse e-tolstelsel soos beplan op 30 April in werking sal tree.
Cosatu sê hy beplan ‘n reuse-optog teen die omstrede elektroniese tolstelsel wat binnekort in Gauteng in werking tree.
Die Suid-Afrikaanse Padagentskap het opnuut sy besluit verdedig om motoriste wat nie hul elektroniese-tolgelde betaal nie, te penaliseer.
Die vakverbond Cosatu dreig met nóg ‘n massa-optog indien die omstrede elektroniese tolstelsel in Gauteng voortgaan.
Volgende >
Bladsy
1 van
4