ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
VERKRAGTINGS
‘n Verpleër van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n pasiënt tydens 'n ondersoek by ‘n kliniek naby Nquthu verkrag het.
Die polisie in Pretoria het twee nooddienswerkers in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n prostituut verkrag het.
'n Man wat in hegtenis geneem is ná hy na bewering 'n 80-jarige pensioenaris verkrag het, het in die Mankweng-landdroshof verskyn.
Die familie van 'n sesjarige meisie wat verkrag en nege keer met 'n mes gesteek is, wil nie die vermeende oortreder aankla nie.
'n Meisie wat twee weke gelede in Mpumalanga verdwyn het en na bewering deur haar ontvoerder verkrag is, is gevind.
'n Man van Mgazi buite Empangeni is twee lewenslange vonnisse opgelê ná hy beide 'n drie- en negejarige meisie verkrag het.
Ses mense is in Inanda, KwaZulu-Natal in verband met verskeie moordsake en 'n beweerde verkragting in hegtenis geneem.
Die polisie in Swellendam het gesê niemand is nog in hegtenis geneem nadat 'n 20-jarige vrou wat verkrag is en later gesterf het nie.
Loic Remy is saam met sy neef en ‘n vriend in hegtenis geneem ná ‘n vrou ‘n klag van verkragting by die polisie ingedien het.
‘n Jeugdige van Hazyview, Mpumalanga, is tot vier jaar in ‘n sorgsentrum vir minderjariges gevonnis nadat hy ‘n jong meisie verkrag het.
Een van die beskuldigdes wat 'n vrou in Nieu-Delhi glo op 'n bus verkrag het, is in 'n kritieke toestand nadat hy deur gevangenes aangeval is.
'n Sewe-en-dertigjarige Britse man is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy 'n 12-jarige meisie seksueel aangerand en vermoor het.
Die polisie in Indië het ‘n 20-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ‘n vierjarige meisie verkrag en gesodomiseer het.
Die polisie is op soek na 'n vrou wat saam met 'n ander pendelaar in 'n taxi in Kaapstad was toe sy deur drie mans verkrag is.
'n Man is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy 'n vierjarige meisie in KwaZulu-Natal verkrag het, het die polisie gesê.
Volgende >
Bladsy
1 van
4