ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
VOËLS
‘n Reklame-agentskap het die strate van Kaapstad ingevaar en op ‘n unieke wyse die publiek aangemoedig om World of Birds te besoek.
Daar is min voëls wat so kleurryk en vol karakter soos ’n troupant is – en in Suid-Afrika kom tot vyf troupantspesies voor.
Volgens die Wêreldbewaringsunie loop sekretarisvoëls die gevaar om in die natuur uit te sterf, waar hulle eens volop oor die land heen voorgekom het.
Die Diamantstad staan gevaar om een van sy grootste natuurlike bates, die kleinfaminke in Kamfersdam, weens swak watergehalte te verloor.
’n Nuwe laboratorium gaan help dat volstruisboere in die Klein-Karoo baie vinniger die resultate van toetse vir die H5N2-virus bekom.
Die wêreld se enigste wit Kiwi het ‘n operasie om stene uit haar krop te verwyder, oorleef, het ‘n Nieu-Seelandse wildbewaringsentrum gesê.
Stadige beeldmateriaal, X-strale en rekenaarsimulasies toon hoe houtkappers breinbeserings vermy terwyl hulle kap.
Die eienaardige ligblou eiers wat ’n ywerige agterplaas-hoenderboer van Roodepan se hen lê, ontstel hom en maak hom effens naar.
Party was effens verdwaald en ander het in die bokse probeer terugklim, maar die meeste het saamgebondel en reguit see toe laat spaander.
‘n Bedreigde Filippynse Arend, een van slegs honderde in die wêreld, is doodgeskiet, het ‘n bewaringsgroep wat die voëls red gesê.
‘n Nuwe studie het bevind voëls leer hoe om nes te bou en maak nie net op instink staat om die konstruksie van hul tuistes te voltooi nie.
Australië se wilde papegaaie begin soos hul broers in hokke praat, maar net dié met aansien, meen ’n plaaslike natuurkenner.
'n Antarktiese keiserpikkewyn wat meer as 3 000 km na Nieu-Seeland geswem het nadat hy rigting verloor het, is in die Suidsee vrygelaat.
‘n Nuwe studie het bevind wyfie voëls kyk verby die pronkvere van moontlike maats en verkies eerder ‘n maat met 'n sprankelende persoonlikheid.
Vereer jou sekretaresse of persoonlike assistent op Sekretaressedag (7 September) deur ’n sekretarisvoël na hom of haar te noem.
Volgende >
Bladsy
1 van
3