ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
WATERKRISIS
Die watertoevoer na die Natalspruit-hospitaal in Katlehong is weer herstel ná slegs die grondvloer verlede week water gehad het.
Die grootste deel van Potchefstroom het weer water ná feitlik die hele stad en omliggende townships daarsonder moes klaarkom.
Watertekorte in Ermelo, Lichtenburg, Middleburg, Kriel, Delmas en Lydenburg is waarskynlik die gevolg van 'n gebrek aan kundigheid.
Inwoners van Ottosdal en Letsopa in die Noordwes-provinsie moet al nege dae sonder water klaarkom weens probleme met die watertoevoer.
PE se waterkrisis is besig om verder te verdiep, met van die sake-ondernemings wat hul deure gesluit het en inwoners wat sukkel om water te kry.
'n Vrystaatse professor meen hidrobreking in die Karoo kan een van die grootste waterbesoedelingsprobleme in die wêreld veroorsaak.
Die partye midde-in ’n stryd oor wie die reg op water op ’n plaas by Uniondale het, gaan eersdaags samesprekings hou om hul geskille by te lê.
Die minister van waterwese en omgewingsake het erken dat die regering net tot 2014 het om probleme met suur mynwater in Gauteng op te los.
Altesaam 53 myne in die land het nie waterlisensies nie, het die minister van waterwese in die parlement erken.
Bloemfontein se beeld het vandeesweek, met die Rosefees goed op dreef, ’n knou gekry weens die voortslepende waterprobleme in die stad.
Terwyl duisende Bloemfonteiners steeds sonder water sit, aanvaar nóg die munisipaliteit nóg die verskaffer verantwoordelikheid vir die krisis.
Die waterkrisis in Bloemfontein het vererger nadat ’n hooftoevoerpyp wat water aan die suidelike deel van die stad verskaf, gebars het.
Terwyl meer as R25 miljoen se water maandeliks weens gebarste pype in Kimberley vermors word, sit inwoners kort-kort sonder water.
Die waterkrisis neem nou ernstige afmetings aan in Bloemfontein waar beperkings dalk vir die groter Mangaung-gebied ingestel sal word.
Stedelinge in Suid-Afrika kan teen die jaar 2020 'n enorme waterkrisis beleef, het 'n kenner in Sandton gewaarsku.
Volgende >
Bladsy
1 van
2