Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET WILDBEWARING

Serengeti ‘staan voor sy grootste bedreiging’

’n Beplande hoofweg wat regdeur die noordelike deel van die Serengeti Nasionale Park in Tanzanië gebou kan word, hou ’n baie ernstige bedreiging in.

Kalfie soek renoster-ma wie se horings afgesaag is

Die laaste volwasse renoster in die Kruger-wildtuin, wie se horings gestroop is, se kalfie het nog verward en honger gesoek na sy ma.

124 renosters al gedood dié jaar

Dit was tot dusver ‘n slegte jaar vir renosters. Daar is al omtrent 124 van dié beskermde spesie deur wilddiewe doodgemaak.
Sien 2 menings

Konsepwet kan einde van safari’s beteken

Die begin van die einde het aangebreek vir olifant­safari’s in Suid-Afrika as die wetgewing oor die bestuur van olifante in gevangeneskap, deurgevoer word.

Gorilla soek Facebook-vriende

Enige persoon met ’n Facebook-profiel het al ’n paar vreemde vriendskapsversoeke gehad. Maar dié karakter vat die koek.

Olifante word menskos

Inwoners van ‘n afgeleë Keniaanse dorpie het op vyf olifantkarkasse toegesak ná die diere deur ‘n trein doodgery is.
< Terug Bladsy 2 van 2
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)