Los Angeles – George Clooney se pa, Nick Clooney (77), is in 'n hospitaal in Washington opgeneem nadat hy erge hoofpyne ervaar het.
Volgens die akteur se woordvoerder sal hy ‘n verklaring rakende sy pa se gesondheid uitreik sodra dokters weet wat fout is.
- Volg Nuus24 op
Twitter.