Los Angeles – Die Britse komediant en akteur Russel Brand hoop om saam met sy nuwe meisie, Isabella Brewster, nes te skop slegs 'n paar maande nadat hulle mekaar by 'n joga-klas ontmoet het.
Die paartjie het glo reeds na 'n huis in Los Angeles, Kalifornië gaan kyk wat hulle saam wil huur.
'n Bron het beweer dat Brand, wie se egskeiding van die sangeres Katy Perry op 14 Julie gefinaliseer is, "regtig baie" van Brewster hou.
–
Bang Showbiz.
– Volg Nuus24 op
Twitter.