Nuus24

SA akteur pleeg selfmoord

2012-03-10 19:50
Johannesburg – Andrew Thompson, wat alombekend was vir sy rolle in Bakgat, Roepman en Mollie & Wors, het sy eie lewe geneem.

Rapport het Saterdag op Twitter bekendgemaak dat die akteur sy eie lewe geneem het.

‘n Vriendin het glo Vrydagmiddag op Thompson (26) se lyk in sy woonstel in Cresta, Randburg, afgekom.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor:    andrew thompson selfmoord bekendes
«Terug