Los Angeles – Carlina Duran, wat onlangs as Mej. Dominikaanse Republiek aangewys is, is van haar titel ontneem.
Organiseerders het bevestig Duran sal haar kroon aan die naaswenner, Dulcita Lieggi, oorhandig nadat hulle besef het Duran was voorheen getroud, het
Hello! Magazine berig.
Die reëls stipuleer dat dié wat aan die kompetisie deelneem, enkellopend moet wees.
Magaly Febles, direkteur van die Mej. Dominikaanse Republiek-kompetisie, sê Duran het in 2009 getrou.
Lees meer
hierVolg Nuus24 op Twitter