Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

Selfmoordbom eis 11 in Bagdad

2011-11-28 13:11
Bagdad – Irakese beamptes sê ‘n selfmoordbom in ‘n motor buite ‘n tronk in die Irakese hoofstad het 11 mense se lewens geëis.

Polisie- en hospitaalbeamptes sê die aanval het Maandagoggend plaasgevind toe talle werknemers en wagte na die al-Hout-gevangenis onderweg was.

Dit is die derde grootste aanval in omtrent ‘n week in Irak.

Volg Nuus24 op Twitter
Sapa - AP
Lees meer oor:    irak  |  bagdad  |  bomme  |  selfmoordbomaanvalle
Ad:Retirement Plan from R150/m (RSA Residents Only)
«Terug
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)