Share

Kry vet afslag!

Lede van Rapport en Kalahari.com se eksklusiewe boekklub kry tot 53% afslag op ’n lys boeke wat spesiaal uitgesoek is om in Rapport-lesers se smaak te val.

Elkeen wat hier lees kwalifiseer outomaties! Gaan na Kalahari.com, kies jou boek en kies op die betalingsblad die “voucher”-opsie waar jy dié kode invul: Boekklub2809.

Vandeesweek se boeke is:

Niefiksie

* Goeiemôre, mnr. Mandela deur Zelda la Grange

“Dit doen nooit onwaardig aan nie, maar laat jou aangetrokke voel tot ’n man wat as méns ook sy hartseer, pyn en eensaamheid geken het.”
– Amanda Botha

Winkelprys: R295
Boekklubprys: R185 (-53%)

* Die bom deur Nic von Wielligh en Lydia von Wielligh-Steyn

“Uiteindelik lei die terugblikke na ’n vergange era van Suid-Afrika se kerngeskiedenis ’n mens tot ’n waardering van die unieke innovasie wat in verskeie aspekte van kernenergie aan die dag gelê is.”
– Prof. Anna-Mart van Wyk

Winkelprys: R395
Boekklubprys: R370 (-6,75%)

Kookboeke

* Die kos-revolusie deur Tim Noakes

“Tim Noakes en sy spannetjie het ons land en al sy mollige mense regtig op hol met sy revolusionêre dieet­teorieë.”
– Anél Potgieter

Winkelprys: R310
Boekklubprys: R191 (-38%)

* Lekker vir later plus! deur Annette ­Human

Winkelprys: R285
Boekklubprys: R260 (-9,6%)

* Bak met Josh deur Josh Thirion

“Josh is voorwaar ’n inspirasie vir kinders wat graag wil bak en brou.”
– Anél Potgieter

Winkelprys: R120
Boekklubprys: R76 (-28%)

Kinderboeke

* Die groot boek van rympies en liedjies deur Kali Stileman

“Dis ’n alles-en-een-boek wat enige kinderboekrak goed sal aanvul.”
– Mia Oosthuizen

Winkelprys: R159,95
Boekklubprys: R134,95 (-18,5%)

* In die land van Pamperlang deur Linda Rode

Winkelprys: R225
Boekklubprys: R200 (-11%)

Fiksie

* The Snow Queen deur Michael ­Cunningham
“Hy loop die woordkoord tussen begrip en spot, deernis en insig soos ’n meester.”
– Rachelle Greeff

Winkelprys: R290
Boekklubprys: R265 (-9,43%)

* Kamphoer deur ­Francois Smith

“Ek wou daagliks die sinne wat ek lees, rantsoeneer – sodat ek die genot kon uitrek.”
– Kerneels Breytenbach

Winkelprys: R220
Boekklubprys: R161 (-27%)

* Ons oorlog deur Klaas Steytler

“Hierdie ontroerende verhaal is daar vir lees en weer lees, ’n trotse komman­do-maat vir PG du Plessis se Fees van die ongenooides.”
– Fransjohan Pretorius

Winkelprys: R200
Boekklubprys: R154 (-23%)

* Donker spoor deur Martin Steyn

Winkelprys: R215
Boekklubprys: R190 (-13%)

Slegs een boek per leser per week. Hierdie week se afslagkode geld tot ­­12 Oktober.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
66% - 643 votes
No! It's time to move on ...
34% - 333 votes
Vote
Rand - Dollar
19.01
+0.0%
Rand - Pound
23.78
+0.1%
Rand - Euro
20.41
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.45
-0.4%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
931.20
+0.6%
Palladium
990.50
0.0%
Gold
2,341.71
+0.4%
Silver
27.66
+0.8%
Brent Crude
89.01
+1.1%
Top 40
68,437
0.0%
All Share
74,329
0.0%
Resource 10
62,119
0.0%
Industrial 25
102,531
0.0%
Financial 15
15,802
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE