Share

Reuse-afslag op uitsoekboeke!



Rapport
en Kalahari.com stel ons eie boekklub bekend – eksklusief vir Rapport-lesers. Lede van ons klub – en elkeen wat hier lees, kwalifiseer outomaties! – kry tot 53% afslag op ’n lys van boeke wat spesiaal uitgesoek is om in Rapport-lesers se smaak te val.

Gaan na Kalahari.com, kies jou boek en kies op die betalingsblad die “voucher”-opsie waar jy dié kode invul: Boekklub1411

Hierdie week se boeke is:

Nie-fiksie

* Goeiemôre, mnr. Mandela deur Zelda la Grange
“Dit doen nooit onwaardig aan nie, maar laat jou aangetrokke voel tot ’n man wat as méns ook sy hartseer, pyn en eensaamheid geken het.” – Amanda Botha

Winkelprys: R295 Boekklubprys: R185 (-53%)

* Call It Like It Is: The Jonathan Kaplan Story deur Jonathan Kaplan/Mike Behr
“Jonathan Kaplan het dus baie om te sê. En hy sê dit soos hy geblaas het: reguit en eerlik.” – Gert van der Westhuizen

Winkelprys: R220 Boekklubprys: R144 (-35%)

Kookboeke

* Die kos revolusie deur Tim Noakes
“Tim Noakes en sy spannetjie het ons land en al sy mollige mense regtig op hol met sy revolusionêre dieet­teorieë.” – Anél Potgieter

Winkelprys: R310 Boekklubprys: R191 (-38%)

* Kokkedoor 2 deur Errieda du Toit

Winkelprys: R265 Boekklubprys: R171 (-35%)

* Bak met Josh deur Josh Thirion
“Josh is voorwaar ’n inspirasie vir kinders wat graag wil bak en brou.” – Anél Potgieter

Winkelprys: R120 Boekklubprys: R76 (-28%)

Kinderboeke

* Storieman Omnibus 6 deur Leon Rousseau

Winkelprys: R154 Boekklubprys: R93 (-40%)

* Groen ham en eiers deur Dr. Seuss
“Dr. Seuss het regtig ’n fyn aanvoeling vir die psige van kinders.” – Lona Gericke

Winkelprys: R89 Boekklubprys: R64 (-28%)

Afrikaanse fiksie

* ’n Duisend stories oor Johannesburg: ’n stadsroman deur Harry Kalmer
’n Behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg – uitgewekenes, terugkerendes en dié wat nog altyd daar gewoon het.

Winkelprys: R229 Boekklubprys: R179 (- 22%)

*  Kamphoer deur Francois Smith
“Ek wou daagliks die sinne wat ek lees, rantsoeneer, sodat ek die genot kon uitrek.”– Kerneels Breytenbach

Winkelprys: R220 Boekklubprys: R161 (-27%)

*  Ons oorlog deur Klaas Steytler
“Hierdie ontroerende verhaal is daar vir lees en weer lees, ’n trotse kommandomaat vir PG du Plessis se Fees van die ongenooides.” – Fransjohan Pretorius

Winkelprys: R200 Boekklubprys: R154 (-23%)

* Die sirkel van bekende dinge deur Johan Vlok Louw

Winkelprys: R180 Boekklubprys: R155 (-14%)

– Een boek per leser per week. Aanbod geld tot 24 September.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do airplane mishaps have any effect on which airline you book your flights with?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, these things happen. I pick based on price
48% - 1028 votes
Yes, my safety matters. I don't take any chances
52% - 1093 votes
Vote
Rand - Dollar
19.21
-0.5%
Rand - Pound
23.95
-0.7%
Rand - Euro
20.56
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.48
-0.7%
Rand - Yen
0.12
-0.2%
Platinum
912.40
-0.8%
Palladium
1,005.00
-2.1%
Gold
2,314.58
-0.3%
Silver
27.17
-0.5%
Brent-ruolie
88.42
+1.6%
Top 40
68,574
+0.8%
All Share
74,514
+0.7%
Resource 10
60,444
+1.4%
Industrial 25
104,013
+1.2%
Financial 15
15,837
-0.4%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE