Rapport WEBWERWE/DIENSTE >

Maak só as jou omelet nie uniek is

Net 5% van die ekonomies aktiewe bevolking is entrepreneurs. Daarom is Bertie du Plessis se nuwe e-boek ideale leesstof vir voornemende (en huidige) entrepreneurs.