MyRapport

Pistoriusse moet hulle skaam

’n Afrikaanse Kaapse oggendblad het berig Lois Pistorius het Gerrie Nel agter sy rug toegesnou “skaam jy jou nie!” toe hy verby haar loop.