Share

Afrikaners ís verhewe bo ander in dié land

In antwoord op Trotse Afrikaner van Ierland (“Jou beurt”, 21 September) wil ek net sê selfs die skrywersnaam is suiwer sarkasme en spottery.

Waar die skrywer wel in die kol is, is dat “lidmaatskap” van hierdie volk wel verhewe is bo baie ander Suid-Afrikaners omdat politieke en godsdienstige oortuigings nie gedeel word deur baie van die kulture nie.

Wat die identiteit betref... Nou ja, meneer, dis ’n ander saak. Moenie jouself flous deur met die oë van die gulsige en magshebbers te kyk nie, want hulle het nie ’n saak met nasietrots nie. Hulle respekteer nie eens mekaar nie en is slegs broeders in selfverryking. Afrikanerskap is in die bloed en nie onderhandelbaar nie, behalwe wanneer dieselfde oortuigings gehuldig word.

Die mense van enige ras wat hieraan voldoen en begerig is om deel te word van dié elite-groep is welkom om in te skakel, maar met realistiese voorbehoude waarvan diskrete segregasie deel uitmaak.

Ek praat nie die vorige burokrasie of baie van die ou sienswyses goed nie, maar dit wat nou op elke vlak en terrein in die land aangaan – wat gulsigheid en kriminaliteit insluit – is gedryf tot verby rasionele denke. Gelukkig is dit waar die kaf van die koring geskei word. Die positiewe hieraan is daardie mense wat hulself verset hierteen – hulle is ongelukkig heeltemal in die minderheid.

Die wêreld is siek bo genesing en is Trotse Afrikaner se klaagliedere van oorsee is die soort materiaal wat nog as ’n wenbrief aangewys word omdat die ou spul hul mantels na die wind draai. Siestog, dis maar net 28 pond en ek wonder of hulle nie skaam kry nie.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
41% - 469 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
59% - 673 votes
Vote
Rand - Dollar
18.94
-0.0%
Rand - Pound
23.91
-0.0%
Rand - Euro
20.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.33
+0.1%
Rand - Yen
0.13
-0.0%
Platinum
908.05
+1.2%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE