Share

Dankie vir Blade-artikel

Ek wil Rapport gelukwens met die inhoud van Weekliks verlede Sondag.

Dit is veral Hanlie Retief se gesels met dr. Blade Nzimande wat my getref het. Ek is werklik bly dat u ook die ander kant van hom aan ons kom wys het met dié onderhoud.

Tot nou toe het ek net van sy kommentaar gelees wat ’n negatiewe invloed het op my denke van hom. Ek is ’n bejaarde man wat so deur die media om die bos gelei is in my jong dae dat ek nie ’n opinie kon vorm oor wat om my aangaan nie.

U moet hierop voortbou. Al die mense in die regering het goeie en slegte punte. Al wat ons tot nou toe gevoer is, is meestal die negatiewe. Nié dat u moet ophou om ons ingelig te hou nie, maar u het ’n plig om dít wat positief is ook aan ons deur te gee.

Ek is nie ’n ANC-ondersteuner nie, en is bekommerd oor my land en die rigting waarin ons beweeg. Al wat ek aldag hoor, is ’n geteem van hoe sleg dit gaan, terwyl daar baie is om voor dankbaar te wees. Met artikels soos dié kan u help om ’n positiewe gesindheid te skep.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
How often do you go to the cinema to watch new movies?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Often - nothing beats the big screen
2% - 18 votes
Hardly - I prefer streaming online
68% - 624 votes
Sometimes - it depends on the film release
31% - 282 votes
Vote
Rand - Dollar
19.15
-0.7%
Rand - Pound
23.86
-0.8%
Rand - Euro
20.42
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.32
-0.7%
Rand - Yen
0.12
-0.6%
Platinum
955.20
+0.2%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,384.65
+1.0%
Silver
28.35
+0.4%
Brent-ruolie
87.29
-3.1%
Top 40
67,190
+0.4%
All Share
73,271
+0.4%
Resource 10
63,297
-0.1%
Industrial 25
98,419
+0.6%
Financial 15
15,480
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE