Share

Die ANC moet 'n slag na RSG luister

Ons voortbestaan word by die dag meer en meer bedreig.

Almal is met reg bekommerd oor die hoë werkloosheid, veral onder die jeug.

Die grootste probleem is dat die ANC doelbewus, of deur ’n gebrek aan versiendheid, die ekonomie vernietig.

Hulle het geen begrip wat die woord “volhoubaar” beteken nie. Sal iemand tog asseblief soos vir ’n kindjie klein dit aan hulle verduidelik.

Dit kom al van hul struggle-dae af.

Dink maar aan “Liberation Before Education”(wat blykbaar tans nog ANC-strategie is) en vandag sit ons met onderwysers wat onbevoeg is.

Die meeste van die staatstoelaes waarvoor belastingbetalers moet opdok, is totaal onvolhoubaar.

Die grondkwessie is nóg ’n verdoemende bewys van die korttermyn-beleid vir oorlewing van die ANC – ’n tweede Zimbabwe is ongetwyfeld ons voorland.

Dit sal die ANC loon om vroeg­oggend na Hennie Maas se landbou-program op RSG te luister (as hulle dit sal verstaan). Die program maak dit baie duidelik dat boerdery vandag ’n komplekse besigheid is.

Voedselsekerheid is nie onderhandelbaar nie. Ek kan nie sien hoe “bestaansboerdery” genoeg kos op die tafel sal sit nie. Ek is oortuig dat daardie boere nog self kos sal moet aankoop.

Miskien moet kundiges bereken wat die opbrengs per hektaar is van die kommersiële boere teenoor dié van bestaansboerdery en dit wyd en pertinent publiseer.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
32% - 419 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
68% - 887 votes
Vote
Rand - Dollar
19.07
+0.5%
Rand - Pound
23.60
+1.0%
Rand - Euro
20.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.5%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
943.20
-0.8%
Palladium
1,035.50
+0.6%
Gold
2,388.72
+0.4%
Silver
28.63
+1.4%
Brent Crude
87.11
-0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE