Geldmark-beleggings was nog altyd risiko-vry en is gewaarborg – so ook die inkomste wat die fondse daarin verdien.
As Absa vir Abil wil ondersteun, moet Absa self pa staan vir die steun aan Abil en dit nie verhaal van Absa-beleggers nie. Absa-winste moet dit delg!
Hoe kan gesekureerde lenings nou gepenaliseer word vir ander partye se oordadige beleggings in ongesekureerde lenings aan individue?
Dit is verregaande en myns insiens onwettig.
Eers was dit die R699-motors, en nou Abil. My vertroue in Absa is nou erg geknou.
Ek sal nou net van Blabsa-bank praat.