Share

Dis óf geld óf ons vir jou, SA

Waarom slaag ’n land soos Nieu-Seeland daarin om met drie spanne in die top-ses van die Superrugby-kompetisie te eindig?

Wat doen hulle anders?

Hulle begin deur te sê indien jy jou miljoene elders wil gaan verdien, speel jy nie weer vir die All Blacks nie. Die speler het ’n keuse: my land of geld.

Diegene wat hulle land kies, bring net ’n ander dimensie na die spel.

Geld is van minder belang en dit is waarom hulle so suksesvol is.

Plaas ons spelers nou in dieselfde posisie en kyk wie van hulle sal steeds die keuse maak om eerder vir Suid-Afrika te speel en hulle miljoene op te offer. Ons vir jou, Suid-Afrika?

Binne ons landsgrense is daar menige speler wat sonder betaling vir Suid-Afrika sal uitdraf. Waarom word hulle geoffer ten koste van al die trekvoëls?

Die tragiese resultaat is dat hulle as jongelinge eerder hul heil oorsee gaan soek en sodoende meehelp dat die rugby-emmer eersdaags meer leeg as vol sal wees.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
66% - 586 votes
No! It's time to move on ...
34% - 307 votes
Vote
Rand - Dollar
19.01
+0.1%
Rand - Pound
23.78
+0.1%
Rand - Euro
20.39
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.43
-0.3%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
932.30
+0.7%
Palladium
994.50
+0.4%
Gold
2,337.69
+0.2%
Silver
27.59
+0.6%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top 40
68,437
0.0%
All Share
74,329
0.0%
Resource 10
62,119
0.0%
Industrial 25
102,531
0.0%
Financial 15
15,802
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE