Share

En as die onnie ’n ateïs is?

Een aspek word misgekyk in die debat rakende geloof in skole: die onderwysers. Die norm in staatskole, veral Afrikaanse skole, is dat die skool-etos gegrond word op Christelike beginsels soos besluit deur die skool se beheerliggaam. Die onderwysers het g’n keuse in die saak nie.

Baie nie-gelowige onderwysers en onderwysers wat ’n ander geloof as Christenskap aanhang, maak dit selde bekend in hul werkplek.

Die Grondwet sê daar mag nie op grond van ras, geslag of geloof gediskrimineer word nie. Dus kan die onderwyser se geloof nie ’n faktor wees as dit by aanstelling kom nie. Maar onderwysers voel genoodsaak om dié aspek van hulself weg te steek. As ateïs ervaar ek daagliks hoe my kollegas in die personeelkamer praat oor die goddeloses. Dink jou in hoe Christelike ouers op die skoolhoof sal toesak as hulle moes uitvind ’n ateïs gee daagliks vir hul kind skool!

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
31% - 479 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
69% - 1048 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE