Share

God en evolusie nie teenstrydig

Weekliks se “Drie wyses dink tesame oor evolusie” van 14 September het betrekking.

Dankie vir die insig van drie intellekte. Dit is die beste samevatting wat ek in jare gelees het.

In st. 6 het ek ’n boek van Charles Darwin gekry en begin lees. Ek moes die tien bladsye wat ek gelees het drie keer oorlees om dit te verstaan. Dit was 1961 en Koot Vorster was die moderator van die NG Kerk.

Toe vang my geliefde moeder my en vra my om asseblief liewer my huiswerk te doen, want daai Darwin-man glo nie in God nie.

Ek was in 1971 die eerste keer in Kaapstad en het die Suid-Afrikaanse Museum besoek. In die voorportaal is die enorme skelet van ’n walvis. Ek het begin wonder. Danksy my uitstekende biologieonderwyser (mev. Le Roux) het ek die meeste van die Homo sapiens-skelet se onderdele geken, sowel as die wetenskaplike name.

Op daardie oomblik het ek ’n kognitiewe resonansie ondervind. Ek kyk gereeld na programme soos The
Universe en Cosmos op TV. Kyk daarna en jy sal God sien. Sela.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
66% - 686 votes
No! It's time to move on ...
34% - 348 votes
Vote
Rand - Dollar
19.04
-0.1%
Rand - Pound
23.82
-0.1%
Rand - Euro
20.43
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.45
-0.4%
Rand - Yen
0.12
+0.5%
Platinum
931.60
+0.7%
Palladium
992.50
+0.2%
Gold
2,344.28
+0.5%
Silver
27.70
+1.0%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top 40
69,177
+1.1%
All Share
75,092
+1.0%
Resource 10
62,836
+1.2%
Industrial 25
103,994
+1.4%
Financial 15
15,856
+0.3%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE