Share

Haatvlam van dié joiners brand nog

Die debat die afgelope twee Sondae tussen Jan de Lange en Dirk Hermann het betrekking: Watter groep is eintlik die grootste gevaar vir die voortbestaan van wit mense aan die suidpunt van Afrika?

Die meeste mense neem aan die swart meerderheid soos (Julius) Malema wil wit mense uitwis. Is dit regtig so, al pleeg Malema soms wat voorkom as “haatspraak”? In die media kry ek egter ’n ander prentjie. Dit lyk meer soos die wit mense wat aan vervolgingswaan ly. Van die vroegste tye was dit wit mense of joiners wat teen mede- wit mense ’n stryd voer. Soos in die artikel (oor die boek) Kamphoer waar ’n joiner saam met die vyand ’n Afrikanervrou verkrag.

Die joiners van vandag sal ’n bohaai opskop as een wit mens ’n ander help, maar van trots kraai as swart mense gehelp word (wat glad nie verkeerd is nie).

Sy mede- wit mense mag dus geen hulp ontvang nie en mag op geen regte staatmaak nie. Die joiner sien hulle in die rol as slaaf. In die proses word die swart samelewing ook nadelig geraak.

Want Eendrag Maak Mag. Al die bevolkingsgroepe saam sal ’n baie sterker mag en land vorm tot almal se voordeel.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think Minister Blade Nzimande made the right call to dissolve the NSFAS board?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, NSFAS mismanagement is costing students
34% - 457 votes
No, it's suspicious given that he's implicated
66% - 871 votes
Vote
Rand - Dollar
19.01
-0.2%
Rand - Pound
23.63
-0.0%
Rand - Euro
20.21
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.1%
Platinum
972.80
-0.3%
Palladium
1,021.50
-0.2%
Gold
2,394.45
+0.5%
Silver
28.36
-1.8%
Brent Crude
90.10
-0.4%
Top 40
66,902
-2.1%
All Share
73,000
-2.0%
Resource 10
61,638
-3.5%
Industrial 25
98,321
-1.8%
Financial 15
15,650
-1.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE