Share

Hoëkoppe moet boet vir dade

Toe ek Jacques Pauw se artikel oor Eugene de Kock lees (13 Julie) het ’n woede by my opgekom.

Ek was 14 jaar lank lid van die veiligheidspolisie. Toe ek in 1992 in Johannesburg gestasioneer was, het ek ’n afspraak gemaak met genl. Piet Viljoen by die veiligheidshoofkantoor in Pretoria. Ek wou praat oor die aktiwiteite van die De Kock-span ná klagtes van verskeie

takbevelvoerders wat onder my bevel in die Oos-Rand gedien het. Viljoen het my weggejaag en gesê om nie hoofkantoor se werkwyse te bevraagteken nie. De Kock-hulle het onder die direkte bevel van hoofkantoor gewerk. ’n Ruk later is ek deur genl. Johan le Roux na Potchefstroom verplaas sonder enige verduideliking.

Ek het in 1993 op ouderdom 52 my ontslag geneem. Ek was nie bereid om onder súlke generaals te dien nie.

Vandag geniet hulle hul vet pen­sioene saam met sekere politici wat ook te lafhartig was om hul aandeel in De Kock se vergrype te erken. Mag hulle boet vir hul dade en die vernietiging van talle polisieloopbane en -gesinne destyds.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
What is a non-negotiable when considering the election manifestos from various parties?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
A solid plan for load shedding
15% - 437 votes
Bold climate change objectives
1% - 30 votes
Roadmap for economic recovery
51% - 1501 votes
Solutions to SA's crime crisis
33% - 968 votes
Vote
Rand - Dollar
18.99
-0.5%
Rand - Pound
23.95
-0.2%
Rand - Euro
20.50
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.4%
Platinum
896.95
-1.0%
Palladium
1,000.11
-0.2%
Gold
2,192.73
-0.1%
Silver
24.45
-0.8%
Brent-ruolie
86.09
-0.2%
Top 40
67,991
+0.5%
All Share
74,199
+0.4%
Resource 10
56,296
+1.1%
Industrial 25
103,587
+0.3%
Financial 15
16,547
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE