(Al verkies jy om 'n skuilnaam te gebruik, verskaf asb. jou naam en kontakbesonderhede. Rapport publiseer nie briewe in die koerant sonder daardie inligting nie.)
Rapport se redaksionele missie
Rapport onderneem om:
'n Objektiewe, geloofwaardige, volledige en betroubare bron van inligting te wees.
Nuus gebalanseerd en billik te vertolk.
Rapport verbind hom tot geen politieke party of ideologie nie.
Rapport beywer hom vir Afrikaans.
Rapport staan vir die waarheid.
Rapport stel die belange van sy lesers en adverteerders eerste.
Rapport beywer hom vir:
Persvryheid en ekonomiese vryheid;
Menseregte;
'n Veelpartydemokrasie; en
'n Vreedsame en voorspoedige Suid-Afrika.
Rapport se visie is dat hy onmisbaar vir die nuwe Suid-Afrika sal word.
Redaksie Redakteur: Waldimar Pelser - waldimar.pelser@rapport.co.za Nuuswenke:nuus@Rapport.co.za / 073 797 5445 Algemene navrae: 011 713 9002 / 021 406 3333
|
Nuuswenke kan gestuur word aan:
rapport@rapport.co.za
of skakel Rapport se nuuskantoor (Dinsdae tot Saterdae tussen 09:00 en 16:00):
Johannesburg: 011 713 9639
Pretoria: 012 424 6202 of 012 424 6214
Kaapstad: 021 406 3228