Share

Los Steve uit en fokus híérop

Vredendal was verlede week in die nuus oor die munisipaliteit se aanslag op die Namaqua-musiekfees.

Hulle moet liewer hul energie gebruik om sosio-ekonomiese toestande op die dorp te verbeter en hul boeke in orde te kry as om mense hul demokratiese reg te ontneem en die Afrikaner by te kom.

Dié aangeleentheid is weer eens ’n manifestasie van dubbele standaarde: Steve word as ’n rassis uitgekryt, maar Zuma sou welkom wees om sy masjiengeweer te kom bemark. Wat is meer rassisties? Is dit Steve wat “Die Stem” sing of die toepassing van ’n transformasiebeleid wat sekere mense op grond van hul velkleur in posisies aanstel wat dan munisipaliteite wanbestuur en mense as rassiste uitkryt as hulle “Die Stem” sing?

Ons lewe in ’n land met ’n siek verlede en word regeer deur mense sonder ’n benul van demokrasie. Gevolglik is daar nie ruimte vir genesing nie. Ek hunker na skoon regering en nie na apartheid nie, maar gun my die ruimte om te sing wat vir my vandag in die afwesigheid van nasie-trots kosbaar is.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
41% - 458 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
59% - 660 votes
Vote
Rand - Dollar
18.94
-0.0%
Rand - Pound
23.91
-0.0%
Rand - Euro
20.41
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.33
+0.1%
Rand - Yen
0.13
-0.0%
Platinum
908.05
+1.2%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE