Share

Naspers styg, Media24 daal

Gedurende 2007 besluit Media24 om 15% van sy aandele vir swart bemagtiging te reserveer in die Welkom Yizani-aandeleskema.

Ons werkgewer het in daardie stadium vir 22 van ons werkers op sy plaas in die Bloemhof-distrik aansoek gedoen en met groot genoeë het ons elkeen 430 Welkom Yizani-aandele gekry teen R10,00 elk. Ons was so opgewonde, nou het ons ook iets besit wat kan groei. Ons het gesien hoe ons lewens­omstandighede sou kon verbeter – ek het twee slim kinders wat kan gaan leer.

Op 9 Desember 2013 was hierdie Welkom Yizani-aandele van ons R9,00 werd, dus ná sewe jaar R1 minder as wat ons betaal het.

Waarom het Media24 vir ons ’n waardelose aandeel aangebied?

In dieselfde tydperk het Naspers se aandeelprys tot meer as R1 000 gegroei.

Media24 reageer: Naspers se aandeelprys affekteer nie Welkom Yizani-aandele nie. Toe die aandele-aanbod gemaak is, was Media24 op ’n groeipad. Handelsomstandighede van onder meer koerante het intussen drasties verander, onder meer weens die onvoorsiene ekonomiese ineenstorting van 2008.

Sedertdien het Naspers, in belang van Welkom Yizani-aandeelhouers, R330 miljoen se aandeelhouerskuld afgeskryf, die rentekoers verlaag, en skuld geherstruktureer. Media24 het koste gesny en nuwe inkomstebronne word voortdurend gesoek. Media24 is ondubbelsinnig daarop gefokus om waarde vir die aandeelhouers te skep.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
67% - 939 votes
No! It's time to move on ...
33% - 456 votes
Vote
Rand - Dollar
18.82
+1.1%
Rand - Pound
23.51
+1.2%
Rand - Euro
20.13
+1.4%
Rand - Aus dollar
12.29
+0.9%
Rand - Yen
0.12
+2.4%
Platinum
922.40
-0.3%
Palladium
961.00
-3.0%
Gold
2,339.91
+0.3%
Silver
27.32
-0.4%
Brent Crude
89.01
+1.1%
Top 40
69,358
+1.3%
All Share
75,371
+1.4%
Resource 10
62,363
+0.4%
Industrial 25
103,903
+1.3%
Financial 15
16,161
+2.3%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE