Share

Pistoriusse moet hulle skaam

’n Afrikaanse Kaapse oggendblad het ten tyde van die slotbetoë van die staat en die verdediging in die Oscar Pistorius-moordsaak berig Lois Pistorius het Gerrie Nel agter sy rug toegesnou “skaam jy jou nie!” toe hy verby haar loop.

Daarna het sy haar na iemand anders gedraai met die woorde “skaam hy hom nie!” toe Nel haar ongevraagde afjak met onberispelik goeie maniere ignoreer.

Die ironie skrei ten hemele! Skaam sy haar nie vir Oscar omdat hy die lewe geneem het van ’n pragtige, onskuldige jong vrou nie, en dan nog boonop nie eens deur sy eie regspan geprys kan word as ’n eerlike en goeie getuie nie?

Is dit nie die minste wat van Pistorius verwag kon word nie – om sy respek vir sy ontslape vriendin en haar ouers te betoon nadat hy hulle van hul enigste dogter ontneem het? Suiwer en werklike berou pleks van getuienis deurspek van arrogante jakkalsdraaie en toneelspel.

Ek dink Pistorius, Lois en die hele kaboedel Pistoriusse behoort hulle te skaam vir en namens Oscar.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
42% - 528 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
58% - 743 votes
Vote
Rand - Dollar
18.90
+0.2%
Rand - Pound
23.85
+0.2%
Rand - Euro
20.38
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
908.05
0.0%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE