“Godsdiens in skole” (7 September) het betrekking.
Maak nie saak wie dink nou wie is reg nie. Duik mekaar maar plat of praat netjies soos jy wil. Niks gaan help nie. Hierdie een gaan taai wees.
Want hoe nou gemaak met skole wat ’n ander etos as Christelikheid het? Gaan diesulkes ook so tot op die skavot rondgestoot word?
Ek meen, as jy nie eens in ’n private huis kan aantrek soos jy wil vir ’n partytjie sonder dat die kats ingespan word nie, wat dan van private skole met ’n ander etos? Gaan hulle ook gepiets word? En waarom is privaat dan privaat, maar sommiges net ’n bietjie meer privaat? Nee wat, spaar geld. Of dit nou private, openbare, of inisiasieskole is, godsdiensoortuigings verander nie
Rand - Dollar
18.96
-0.3%
Rand - Pound
23.95
-0.2%
Rand - Euro
20.48
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.1%
Rand - Yen
0.13
-0.4%
Platinum
911.60
+1.6%
Palladium
1,012.97
+1.1%
Gold
2,216.03
+1.0%
Silver
24.89
+1.0%
Brent Crude
86.09
-0.2%
Top 40
68,346
+1.0%
All Share
74,536
+0.9%
Resource 10
57,251
+2.9%
Industrial 25
103,936
+0.6%
Financial 15
16,502
-0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes