Share

SAID-ondersoek sal nie gebeur

Die brief van Albertus Smit “Bekyk Zuma se belasting ook” van verlede Sondag het betrekking.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) kan nie net besluit watter hoëprofiel-mense ondersoek moet word nie. Slegs die minister van finansies kan so ’n besluit neem alvorens die SAID aan ’n saak sal raak.

En dit sal nie gedoen word nie, aangesien hy sonder twyfel sy pos kwyt sal wees.

Oor die kwessie van die besteding: Mnr. Zuma moet die volle bedrag terugbetaal omdat dit sy private woning is – nie verbeterings aan die presidensiële woning nie. As dit die presidensiële woning was, sou die volgende Nommer Een gebruik daarvan hê. Nou trek net Zuma en sy familie voordeel daaruit. Aangesien die president nie verhogings kry nie, tree hy net weer in die huwelik en siedaar: ’n onmiddellike verhoging van ’n miljoen en meer.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
67% - 914 votes
No! It's time to move on ...
33% - 441 votes
Vote
Rand - Dollar
18.81
+1.1%
Rand - Pound
23.43
+1.5%
Rand - Euro
20.09
+1.5%
Rand - Aus dollar
12.28
+1.0%
Rand - Yen
0.12
+2.1%
Platinum
922.40
-0.3%
Palladium
960.00
-3.1%
Gold
2,329.87
-0.1%
Silver
27.19
-0.9%
Brent Crude
89.01
+1.1%
Top 40
69,433
+1.5%
All Share
75,439
+1.5%
Resource 10
62,445
+0.5%
Industrial 25
104,051
+1.5%
Financial 15
16,166
+2.3%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE