Share

Skrywers maak ’n mens trots

Ek was Vrydagaand by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prysuitdeling. Wat ’n belewenis om omring te wees deur van die grootste Afrikaner-geeste.

Twee van die bedankings het my na aan trane gehad. Ek het dié wenners tromp-op geloop en hul e-posadresse gevra sodat hulle hul bedankings vir my kon stuur. Hier is dit:

Sisca Julius, beste jong skrywer in die land, vir die tweede agtereenvolgende jaar: “Ons skrywers se werk is om diep en hard seer te kry en diep gelukkig te wees, en om mense te vertel van dit.”

Dominique Botha, wenner van die Eugène Maraisprys vir letterkunde: “Om in die naam van Eugène Marais ’n prys te ontvang is ’n blommekrans uit ’n droom wat ek nooit durf droom het nie. Hierdie verslete prins is ’n eeu gelede met ’n heuningvoël- roepstem teruggelok deur versengde provinsies, om in die kaal takke van ’n dialek ’n korf oop te breek. Sy woorde het op versoete vleuels die veld verse aangedra, wat deur die jare vermenigvuldig het oor ver verlate vlaktes en die dieptes van die see...”

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
42% - 528 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
58% - 742 votes
Vote
Rand - Dollar
18.90
+0.2%
Rand - Pound
23.85
+0.2%
Rand - Euro
20.38
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
908.05
0.0%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE