Share

Statistieke ís oëverblindery

Jan de Lange se ope brief aan Dirk Hermann (Solidariteit) in Sake-Rapport van 10 Augustus noodsaak verdere toeligting. Soos Bokkie Gerber (Dis die punt, Sport-Rapport, 10 Augustus) dit treffend stel: Statistieke is soms net oëverblindery en vertel net 49% van die storie en is derhalwe een van drie soorte leuens!

Eerstens, die werkloosheidskoers onder wit Suid-Afrikaners is per “breë definisie” 9,8%: Nader aan die waarheid, dus minder van ’n leuen, sal wees as die 3 miljoen plus wit emigrante vanuit Suid-Afrika ook in berekening gebring word.

Tweedens, “Afrikane” se werkloosheidskoers is per breë definisie 39,9%: Daar sal groter waarheid in steek as die “geraamde” 10 tot 11 miljoen onwettige immigrante (meer as dubbel die getal wit mense in die land!) buite berekening gelaat word. Laastens, ’n “ietwat” (lees: heelwat!) hoër “Afrikane”-werkloosheidsyfer is ’n gegewe vanweë onbeheerste “aanwassing”.

Dus, inderdaad ’n tipiese en praktiese voorbeeld van statistieke-manipulasie om jou eie agenda te probeer substan­sieer! “Daar bestaan nie regtig iets soos wit werkloosheid in Suid-Afrika nie.”

Regtig, Jan? En dan, nie te selfvoldaan wees nie, Jan. Baie maklik en vinnig kan ’n “ontmoedigde werksoeker(s)” ook in jou familie opduik.

Inderdaad: Laat dit volgende keer beter gaan!
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
65% - 491 votes
No! It's time to move on ...
35% - 264 votes
Vote
Rand - Dollar
19.01
+1.1%
Rand - Pound
23.79
+0.7%
Rand - Euro
20.40
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.40
+0.7%
Rand - Yen
0.12
+1.2%
Platinum
925.50
+1.5%
Palladium
989.50
-1.5%
Gold
2,331.85
+0.7%
Silver
27.41
+0.9%
Brent Crude
88.02
-0.5%
Top 40
68,437
-0.2%
All Share
74,329
-0.3%
Resource 10
62,119
+2.7%
Industrial 25
102,531
-1.5%
Financial 15
15,802
-0.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE