Share

UV se alumni is nie almal soos Colditz

Hanlie Retief se rubriek “ ’n Rêrig aak­lige jaar by Kovsies” die afgelope Sondag het betrekking.

Ek is so verlig dat Paul Colditz bedank het uit die UV-raad. Daar is nou een minder mens in die raad van wie se optrede ek my hoef te distansieer, veral tydens Konvokasie-vergaderings.

Dis jammer dat Volksblad en Rapport steeds ’n eksklusiewe platform bied vir die verkrampte denke van diegene wat steeds poog om die transformasie-proses aan die UV te ontspoor. Almal wat by die UV werk, moet verantwoordbaar gehou word. Nie net die bestuur nie, maar ook die stilswyende raad en die konserwatiewe Konvokasie-kliek.

Mense wat gereeld in die media aangehaal word rakende UV-sake, soos Paul Colditz en Willem Theron, is nie verteenwoordigend van die meerderheid Kovsie-alumni nie. Inteendeel, hulle verteenwoordig ’n by-die-dag-krimpende minderheid.

Die retoriek en strategie is bekend: Probeer ontslae raak van die rektor en koop só nog ’n bietjie tyd om te probeer om die UV wit, Afrikaans en Christelik te hou. Mag die alumni wys stem en nie weer ’n Afrikaner wat bang is vir transformasie kies om hulle te verteenwoordig op die raad nie.

Daar is baie Afrikaners wat hulle beywer vir betekenisvolle transformasie by die UV. Om van nóg ’n rektor ontslae te raak, gaan ons nie stop nie.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Election day is approaching, have you made your voting decision?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, I still haven't made up my mind
27% - 2622 votes
Yes, I know where my ‘X is going
73% - 7117 votes
Vote
Rand - Dollar
19.20
-0.0%
Rand - Pound
23.76
-0.2%
Rand - Euro
20.51
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.1%
Rand - Yen
0.12
-0.0%
Platinum
919.70
-1.2%
Palladium
1,000.50
-1.5%
Gold
2,304.17
-1.0%
Silver
26.84
-1.3%
Brent Crude
87.00
-0.3%
Top 40
67,862
+0.5%
All Share
73,878
+0.4%
Resource 10
59,160
-2.9%
Industrial 25
102,885
+1.8%
Financial 15
15,851
+1.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE