Share

'Wyses' moet duideliker wees

In “Drie wyses dink tesame oor evolusie Weekliks, 14 September), deel Chris Jones klappe uit teenoor onder meer ds. Koot Vorster, asook die res van ons wat “nooit bemagtig is met kritiese denkvermoëns” nie omrede ons “baie lank onkundig gehou is oor die evolusieproses”.

Ek het destyds ’n lesing van ds. Vorster oor geloof en evolusie bygewoon. Vorster se omskrywing van evolusie verskil blykbaar van wat Jones daarvolgens verstaan. Die “drie wyses”’ gee geen aanduiding of hulle van Darwinisme, Dawkinisme, Lamarckisme, neo-Darwinisme, mikro-evolusie, meso-evolusie, of makro-evolusie praat nie.

Tensy “wyse” mense hul vertrekpunte en definisies deeglik omskryf, is sinvolle bespreking onmoontlik. Jones haak vas by Genesis 1 tot 11, terwyl Vorster immers tot Eksodus 20 gevorder het en die vierde gebod aanhaal wat “skepping in ses dae” beklemtoon.

Of glo Jones nie soos Vorster in die tien gebooie, of dat God dit met sy vinger geskryf het nie? Is die vierde gebod ook maar net gegrond op ’n “interpretasie-feetjieverhaal”?

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
31% - 472 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
69% - 1033 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE