MyRapport

Geseënde Kersdag aan al ons lesers

2012-12-25 06:31
Mag dit vir almal vandag 'n dag wees waar ons die koms van vrede vir almal vier.

Ons dink veral aan die eensames en die bedroefdes, mag die dag vir hulle ook spesiale liefde en vrede inhou. En die Lig wat wat niks en niemand kan verdof nie.


Meer Berigte in MyRapport

«Terug