Share

1 Militêr siek, kla pasiënte

Vroeër gereken as een van die voorste hospitale in die land, is 1 Militêre Hospitaal in Pretoria deesdae self so siek dat baie soldate hul mediese sorg ten duurste in die private sektor moet gaan soek.

Rapport het die afgelope week betroubaar verneem talle dokters in private praktyke en hospitale in veral Gauteng verdien ’n goeie inkomste uit operasies op weermaglede.

Die operasies is voorheen deur weermagdokters in 1 Mil gedoen, maar ’n gebrek aan kundigheid, personeel en toerusting dwing die weermag om van sy dienende en afgetrede lede in die private sektor te laat versorg.

* Kliek hier om die volledige berig op Netwerk24.co.za. te lees

* Ons wil hiermee ons opwindende nuwe webblad, Netwerk24, aan ons lesers bekend stel. Dele van Rapport is nou al reeds geruime tyd op die nuwe werf te lees, maar die uitgawe van 5 Oktober sal die eerste een wees wat volledig en eksklusief by Netwerk24 beskikbaar sal wees. Wees verseker van 'n byderwetse leeservaring wat baie meer leesplesier aan ons gereelde lesers sal bied.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
65% - 484 votes
No! It's time to move on ...
35% - 264 votes
Vote
Rand - Dollar
19.01
+1.1%
Rand - Pound
23.79
+0.7%
Rand - Euro
20.40
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.40
+0.7%
Rand - Yen
0.12
+1.2%
Platinum
925.50
+1.5%
Palladium
989.50
-1.5%
Gold
2,331.85
+0.7%
Silver
27.41
+0.9%
Brent Crude
88.02
-0.5%
Top 40
68,437
-0.2%
All Share
74,329
-0.3%
Resource 10
62,119
+2.7%
Industrial 25
102,531
-1.5%
Financial 15
15,802
-0.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE