Share

Almal kon kyk, almal krap kop

Oscar Pistorius het gelieg oor wat daardie aand in sy badkamer gebeur het toe sy modelmeisie met haar kop op die toilet dood is, maar hy is nie ’n moordenaar nie.

Dit is die strekking van regter Thokozile Masipa se uitspraak – en dit slaan baie mense dronk. Dis natuurlik heeltemal moontlik om ’n leuenaar te wees sonder om ook ’n moordenaar te wees.

Hier is ’n uiteensetting van hoe regter Masipa dié gevolgtrekking oor Oscar gemaak het.

* Kliek hier om die volledige berig op Netwerk24.co.za. te lees

* Ons wil hiermee ons opwindende nuwe webblad, Netwerk24, aan ons lesers bekend stel. Dele van Rapport is nou al reeds geruime tyd op die nuwe werf te lees, maar die uitgawe van 5 Oktober sal die eerste een wees wat volledig en eksklusief by Netwerk24 beskikbaar sal wees. Wees verseker van 'n byderwetse leeservaring wat baie meer leesplesier aan ons gereelde lesers sal bied.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
32% - 418 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
68% - 880 votes
Vote
Rand - Dollar
19.07
+0.5%
Rand - Pound
23.60
+1.0%
Rand - Euro
20.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.5%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
943.20
-0.8%
Palladium
1,035.50
+0.6%
Gold
2,388.72
+0.4%
Silver
28.63
+1.4%
Brent Crude
87.11
-0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE