Een keer was dit nadat Pistorius glo so dronk geword het by ’n partytjie in sy huis in Silver Woods (waar hy Reeva Steenkamp doodgeskiet het) dat hy geval en sy tand gebreek het, het Taylor aan City Press, Rapport se susterkoerant, gesê.
Volgens Taylor het sy Pistorius na sy kamer gehelp, waar hy skielik sy humeur verloor het.
Hy het na bewering op haar geskree: “Jou bitch, jy het my in die gesig geslaan!”
* Kliek hier om die volledige berig op Netwerk24.co.za. te lees
* Ons wil hiermee ons opwindende nuwe webblad, Netwerk24, aan ons lesers bekend stel. Dele van Rapport is nou al reeds geruime tyd op die nuwe werf te lees, maar die uitgawe van 5 Oktober sal die eerste een wees wat volledig en eksklusief by Netwerk24 beskikbaar sal wees. Wees verseker van 'n byderwetse leeservaring wat baie meer leesplesier aan ons gereelde lesers sal bied.