Share

Ná lang pad skei Blohm en vrou

Sy sal altyd lief wees vir hom, maar hul huwelik is verby.

So het Zinta Kymdell, vrou van die sanger Jan Blohm, oftewel George Harry (Jorrie) Kymdell, gesê.

Blohm word al agt maande lank in die Anchor-sentrum in die Vrystaat vir dwelm- en alkoholverslawing behandel nadat hy twee keer probeer selfmoord pleeg het.

Hy en Zinta was vier jaar lank getroud.

Blohm sou net ses maande in die sentrum gebly het, maar dit lyk nou asof hy eers teen die einde van die jaar ontslaan gaan word.

“Die besluit om ons huwelik te beëindig is as gevolg van ’n sameloop van omstandighede. Daar het baie water in die see geloop.

“Dit beteken nie dat daar nie steeds ’n spesiale band en verhouding tussen ons is nie. Ek sal altyd lief wees vir Jan. Ek dra sy belange steeds op die hart en steun hom onvoorwaardelik,” sê sy.

Sy sê hulle het steeds gereeld kontak.

“Dit gaan baie goed met hom. Hy het danksy die pad wat hy tot hier gestap het, baie meer insig en het psigies en geestelik gegroei. Hy is op ’n baie goeie plek in sy lewe,” sê Zinta.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
32% - 419 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
68% - 882 votes
Vote
Rand - Dollar
19.07
+0.5%
Rand - Pound
23.60
+1.0%
Rand - Euro
20.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.5%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
943.20
-0.8%
Palladium
1,035.50
+0.6%
Gold
2,388.72
+0.4%
Silver
28.63
+1.4%
Brent-ruolie
87.11
-0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE