Share

Rapport.co.za sê: Tot weersiens op Netwerk24!

Uit met die oue en in met die nuwe – só lyk dit 1 Oktober by Rapport.

Vanaf Woensdag maak Rapport se ou webblad, www.rapport.co.za, plek vir ons bielie van ’n nuwe Afrikaanse nuuswebtuiste, Netwerk24.com.

Dít is waar jy elke Sondag al Rapport se groot nuus sal kan lees op jou foon, rekenaar of tablet. En nie net die nuus nie – ook Hanlie Retief se onderhoud én ander inhoud van Weekliks; sportnuus; Sake; reis; motors en meer. By Netwerk24 is boonop ’n lekker verrassing ingebou: ’n volledige elektroniese uitgawe van Rapport en al sy bylaes.

Klik hier en volg die skakels na Rapport. Dié diens is net vir intekenare (die digitale bondel beloop R99 per maand).

“Netwerk24 is die Rolls Royce van Afrikaanse nuuswebblaaie,” sê Waldimar Pelser, Rapport se redakteur. “Geen ander diens bied meer Afrikaanse stemme, nuus en vermaak nie. Rapport skuur hier skouers met ons susterkoerante Die Burger, Beeld en Volksblad. Maar Netwerk24 bied ook iets wat Rapport se vorige webblad nooit kon nie – Afrikaanse inhoud wat elke oomblik van die dag bygewerk word.”

* Laat weet ons wat jy dink! Stuur ’n e-pos na Waldimar by waldimar.pelser@rapport.co.za of na Liesl Pretorius, Netwerk24 se redakteur by Liesl.Pretorius@netwerk24.com.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
31% - 481 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
69% - 1058 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE