Aan die woord is die prediker Gretha Wiid enkele minute voordat sy gister op haar sesde Worthy Woman-saamtrek in Pretoria voor ongeveer 7 000 mense op die verhoog verskyn.
Sy lyk kalm, sjiek, gesofistikeerd. Elke haartjie in die moderne kapsel op sy plek, grimering foutloos.
* Kliek hier om die volledige berig op Netwerk24.co.za. te lees
* Ons wil hiermee ons opwindende nuwe webblad, Netwerk24, aan ons lesers bekend stel. Dele van Rapport is nou al reeds geruime tyd op die nuwe werf te lees, maar die uitgawe van 5 Oktober sal die eerste een wees wat volledig en eksklusief by Netwerk24 beskikbaar sal wees. Wees verseker van 'n byderwetse leeservaring wat baie meer leesplesier aan ons gereelde lesers sal bied.