Share

Verstormmend sexy op ’n swanger 40

Só het jy Christina Storm nog nóóit gesien nie.

Die model en aktrise het die afgelope week haar vol, swanger figuur aan Rapport gewys en sy lyk net soos een van die kunstenaar Rubens se kurwe­ryke Barok-engele.

Haar donker hare is ligter en sy gloei soos net ’n swanger vrou kan.

“Ek slaap en eet baie, maar verder is ek baie gesond,” sê sy.

Storm het ses maande gelede aangekondig dat sy op 40 vir die tweede keer ma gaan word.

Sy is bekend om haar lyf en het al in haar naakte glorie in die tydskrif Playboy verskyn.

Nou wys sy dat die ekstra kilogramme van ’n swangerskap haar nie ’n aks minder sexy maak nie.

Sy is gewoond daaraan om op die verhoog te pryk en ure lank deur fotograwe afgeneem te word, maar sy sê die fotosessie vir Rapport het haar uitgeput.

“Ek kan nie meer so lank op my hakke staan nie,” sê sy.

Storm het ook verklap sy verwag ’n dogtertjie.

“Ons gaan haar Evie noem. Genoem na die eerste vrou.”

Evie behoort vroeg September haar opwagting te maak.


We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Election day is approaching, have you made your voting decision?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, I still haven't made up my mind
27% - 2610 votes
Yes, I know where my ‘X is going
73% - 7048 votes
Vote
Rand - Dollar
19.20
-0.1%
Rand - Pound
23.75
-0.2%
Rand - Euro
20.52
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.2%
Rand - Yen
0.12
-0.1%
Platinum
923.40
-0.8%
Palladium
1,008.50
-0.7%
Gold
2,309.88
-0.7%
Silver
26.94
-0.9%
Brent Crude
87.00
-0.3%
Top 40
67,996
+0.7%
All Share
74,012
+0.6%
Resource 10
59,729
-2.0%
Industrial 25
102,932
+1.9%
Financial 15
15,795
+1.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE