Van der Westhuizen het ’n rol gespeel in ’n musiekvideo wat die storie van sy lewe en loopbaan vertel.
Van sy jare as die reus van Suid-Afrikaanse rugby – ’n rol wat deur Jacques Fagan, voormalige naaswenner in ’n Mnr. SA-wedstryd, gespeel word – tot by sy stryd teen ’n motorneuronsiekte (MNS).
* Kliek hier om die volledige berig op Netwerk24.co.za. te lees
* Ons wil hiermee ons opwindende nuwe webblad, Netwerk24, aan ons lesers bekend stel. Dele van Rapport is nou al reeds geruime tyd op die nuwe werf te lees, maar die uitgawe van 5 Oktober sal die eerste een wees wat volledig en eksklusief by Netwerk24 beskikbaar sal wees. Wees verseker van 'n byderwetse leeservaring wat baie meer leesplesier aan ons gereelde lesers sal bied.