Ja, koste kan ’n groot homp van jou inkomste wegvreet, maar om ’n “goedkoper” beleggingsproduk te kies, is nie noodwendig die antwoord nie, skryf Nico van Gijsen. Dis belangriker dat jy kyk of fondsbestuurders op lang termyn by die mandaat wat hulle self vir hul opbrengs gestel het, kan voldoen. En dan moet jy ook ag slaan op die ander monsters wat jou geld kan wegkalwe.
Lees die volledige rubriek hier: Die monsters wat jou pensioengeld opvreet
* Op 1 Oktober smelt die webwerf van Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport saam op Netwerk24. Kry voortaan al jou Sake- en ander nuus op dié webwerf, sewe dae per week.