Share

Medupi: Die groot aftel begin

Medupi gaan eers in die tweede helfte van volgende jaar aan die nasionale netwerk begin elektrisiteit lewer.

Die projek is bykans drie en ’n half jaar laat. Die eerste eenheid sou aanvanklik in die eerste helfte van 2011 begin draai het.

Die boukoste is aanvanklik op R76 miljard geraam, maar staan nou op R103 miljard.

Sedert die bouwerk in 2006 begin het, het ’n volle jaar – 365 dae – verlore gegaan weens stakings en ander arbeidsoptrede, het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, op ’n mediabesoek aan Medupi gesê.

Die spanning laai op oor die eerste ontbranding van die drukketel van Eenheid 6, die eerste opwekkingseenheid wat op 24 Desember aangeskakel word.

Lees alles oor dié enorme projek hier: Medupi: Die groot aftel begin

* Op 1 Oktober smelt die webwerf van Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport saam op Netwerk24. Kry voortaan al jou Sake- en ander nuus op dié webwerf, sewe dae per week.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do airplane mishaps have any effect on which airline you book your flights with?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, these things happen. I pick based on price
48% - 1151 votes
Yes, my safety matters. I don't take any chances
52% - 1226 votes
Vote
Rand - Dollar
19.14
+0.4%
Rand - Pound
23.95
+0.0%
Rand - Euro
20.52
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.48
+0.0%
Rand - Yen
0.12
+0.5%
Platinum
917.00
+0.5%
Palladium
1,009.00
+0.4%
Gold
2,322.80
+0.3%
Silver
27.37
+0.8%
Brent Crude
88.02
-0.5%
Top 40
68,706
+0.2%
All Share
74,622
+0.1%
Resource 10
61,839
+2.3%
Industrial 25
103,305
-0.7%
Financial 15
15,837
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE